Argilla Pottery Online Shop

Argilla en Koebaai Vetnoi vat hande hierdie Vrouemaand!

Saam bring ons vir jou ‘n maklike gewigsverlies program en moeitelose kook genot – wat kan dan nou beter wees?

OM DINGE LEKKER AF TE SKOP BIED KOEBAAI VETNOI HIERDIE WONDERLIKE KOMPETISIE AAN:

  • Wen ‘n 5-Dae vakansie vir 2 volwassenes en 2 kinders by Shalom@sea in Gonubie.
  • Spa-behandelings ter waarde van R5 000 ingesluit!
  • Daar is ook 4-lidmaatskappe by Koebaai Vetnoi vir ‘n jaar, ter waarde van R5 700 beskikbaar as troospryse.

>> Kom in aanmerking vir hierdie wonderlike prys deur jou Something of Everything Stel hier te bestel. <<

Terms en Voorwaardes:

  • Bespreking moet gemaak word vir buite-seisoen en is onderhewig aan beskikbaarheid.
  • Verblyf en spa-behandelings alleenlik. Vervoer, kos en vermaak op eie rekening.
  • Die prys is nie verruilbaar vir kontant nie.
  • Die wenner sal op ons Sosiale Media platvorms aangekondig word.
  • Kompetisie sluit 10 September 2023.